Covid-19: Soos sake staan, 2 April 2021
Covid-19: Soos sake staan, 2 April 2021

Covid-19: Soos sake staan, 2 April 2021

Dani Booysen
Ons grafika wys alle data soos met gister se amptelike aankondiging deur owerhede, buiten waar die data ouer is.
Die Erongostreek het nou kumulatief meer as 8 000 gevalle aangeteken; Oshana meer as 2 800 en Oshikoto meer as 2 500.
Kerwe verbygesteek op distrikvlak: Swakopmund 2 200 (sluit Hentiesbaai en Arandis in), Rundu 1 400, Rehoboth 1 200, Otjiwarongo 1 000, Okahandja 900, Opuwo 800, Grootfontein 500.
Die aantal mense wat in die staat se kwarantyngeriewe gehuisves word, is die minste sedert 14 Februarie; een en ‘n half maand gelede.

Kommentaar

Republikein 2025-06-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer