Covid-19: Sewedae-oorsig soos teen 29 April 2021

01 May 2021 | Gesondheid
Namibië rapporteer tans gemiddeld 182 nuwe gevalle van Covid-19 per dag teenoor 150 gedurende die sewedagsiklus voor dit.
Dit is 21% meer.
Die land se daaglikse gemiddeld is die hoogste sedert 1 April, toe die syfer op 200 gestaan het.
Kumulatiewe kerwe verbygesteek:
Die Swakopmund-distrik het in totaal meer as 2 400 gevalle aangeteken. Die distrik sluit Arandis en Hentiesbaai in.
Rehoboth 1 600+
Lüderitz 1 400+
Okakarara 400+
In April is dusver 97 sterftes aan Covid-19 toegeskryf teen 'n gemiddeld van 3,6 sterftes per dag.
Van die persone het 76% ook ander siektes onder lede gehad; 51% was 60 jaar of ouer en 24% tussen 50 tot 59 jaar oud; dus 77% van die totaal.
52% was mans en 48% vroue.


INENTINGS
Teen Donderdag het byna 23 500 mense ‘n eerste dosis entstof ontvang en net meer as 1 600 hul tweede dosis.
Die aantal inentings per dag wissel baie en die byna 3 800 nuwe inentings wat Dinsdag toegedien is, was die meeste nog op een dag. Die meeste opvolginentings was 363 op 23 April.
DOSIS 1
Khomas 8 657, Erongo 2 938, Otjozondjupa 1 907, Oshana 1 658, Omaheke 1 329, Hardap 1 245, Kavango-Oos 1 142, Ohangwena 1 056, Kunene 951, //Kharas 860, Oshikoto 641, Omusati 499, Kavango-Wes 280, Zambezi 262
DOSIS 2
Khomas 1 073, Erongo 267, Otjozondjupa 83, Oshikoto 75, Ohangwena 42, Oshana 41, Hardap 19, Kavango-Oos 11, //Kharas 6, Kavango-Wes 5, Zambezi 1


TOETSE EN POSITIWITEITSKOERS
Meer as 370 000 mense is reeds getoets.
Sewe dae tot 28 April: 10 232 toetse, gemiddeld 1 462/dag
Herhaaltoetse: 24
Die hoogste positiwiteitskoers was 17%.
Vorige sewe dae: 8 601 toetse, gemiddeld 1 229/dag
Herhaaltoetse: 39
Hoogste positiwiteitskoers: 17%


GEMIDDELDES PER DISTRIK
Ons kaart wys die 12 distrikte wat tans gemiddeld meer as 5 gevalle per dag aanteken. Die daaglikse gemiddeld vir die 7 dae voor dit word in hakies aangedui.
Hierdie distrikte verteenwoordig net meer as ‘n derde van die land se 35 distrikte.
Ander distrikte se sewedaggemiddeld met die vorige siklus se gemiddeld in hakies:


Eenhana 3 (4)
Keetmanshoop 3 (3)
Lüderitz 3 (1)
Omaruru 3 (4)
Onandjokwe 3 (3)


Katima Mulilo 2 (1)
Okahandja 2 (2)
Okahao 2 (1)
Rundu 2 (3)


Aranos 1 (0,3)
Karasburg 1 (1)
Omuthiya 1 (1)
Opuwo 1 (2)
Outapi 1 (0,3)
Tsandi 1 (2)
Usakos 1 (1)


Engela 0,1 (0,4)
Okongo 0,1 (0,4)
Oshikuku 0,1 (0)


Andara 0 (0)
Khorixas 0 (0,3)
Nankudu 0 (0,3)
Nyangana 0 (0,3)
(Alle gemiddeldes vanaf 0,5 is afgerond.)


GESONDHEIDSWERKERS
Nuwe gevalle afgelope sewe dae: 45 (gemiddeld 6/dag)
Vorige sewedaesiklus: 34 (5/dag)


10 DISTRIKTE MET DIE MEESTE GEVALLE
1) Windhoek 17 260
2) Walvisbaai 5 251
3) Oshakati 2 970
4) Swakopmund 2 409
5) Rehoboth 1 644
6) Rundu 1 531
7) Lüderitz 1 401
8) Otjiwarongo 1 193
9) Onandjokwe 1 134
10) Mariental 1 106


KWARANTYN
Teen Donderdag was 1 410 persone onder toesig in amptelike kwarantyngeriewe.
Innames die afgelope 7 dae: 715
Ontslaan: 651
Syfers per streek soos op 28 April 2021:
Oshikoto 639, Omaheke 245, Zambezi 193, Kunene 132, //Kharas 67, Erongo 31, Hardap 23, Khomas 23, Otjozondjupa 23 (reeds 15 dae), Kavango 10, Omusati 1, Ohangwena 0, Oshana 0


AKTIEWE GEVALLE PER STREEK (29 April 2021)
Erongo 251
Hardap 207
Kavango-Oos 1
Kavango-Wes 1
//Kharas 52
Khomas 670
Kunene 72
Ohangwena 57
Omaheke 22
Omusati 30
Oshana 93
Oshikoto 69
Otjozondjupa 226
Zambezi 12
Totaal 1 763

Soortgelyk

 

Skoolhoof van Swakop sterf aan Covid-19

9 ure gelede | Mense

Ronelle Rademeyer – Huldeblyke het gister uit onderwys- en ander kringe ingestroom nadat die skoolhoof van Pro-Ed Akademie se hoër­skool op Swakopmund, mnr. Henry McCarthy,...

ReconAfrica voor hof gedaag

9 ure gelede | Howe

Ronelle Rademeyer – Reconnaissance Energy Africa (ReconAfrica) het sonder konsultasie of vooraf kennisgewing die natuurlike woud en landerye wat wettiglik deur 'n familie by Mbambi...

Weer vir 10 Mei 2021

9 ure gelede | Weer

BINNELAND: Sonnig en warm tot baie warm in die Suide. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm wees.KUS: Gedeeltelik bewolk en warm...

Nog NBC-werkers keer terug

9 ure gelede | Arbeid

Hoewel die NBC-staking landswyd voortduur, het 74 werknemers intussen teruggekeer werk toe en is die Engelse radiodiens, National FM, weer terug op die lug. Die...

Noodkreet teen misdaadvlaag

9 ure gelede | Misdaad

Tunohole Mungoba op Oshakati – Die Oshakati-stadsraad het Donderdag 'n openbare vergade­ring in Okandjengeni-Suid op dié dorp gehou waar verskeie veiligheidskwessies geopper en klagtes teen...

Dwelms van amper N$2 miljoen gekonfiskeer

9 ure gelede | Misdaad

Volgens die Namibiese polisie is in April meer mense in besit van dwelms in hegtenis geneem as gedurende Maart. In Maart is 106 mense in...

Nuwe lewe in onooglike kraghuis geblaas

9 ure gelede | Kuns en vermaak

Claudia Reiter – Die kunstenaars Kat en Lens het die mure van 'n transformator-substasie in Conrad Ruststraat in Klein Windhoek geverf en verfraai. “Ons ry...

Geen partytjie vir Nujoma

9 ure gelede | Gemeenskap

Die kantoor van die stigterspresident Sam Nujoma het aangekondig hy gaan nie op 12 Mei sy 92ste verjaardag met 'n openbare byeenkoms vier nie. Dié...

Betaaldag hier vir Air Namibia se personeel

9 ure gelede | Vervoer

Ogone Tlhage – Die minister van openbare ondernemings (SOE's), mnr. Leon Jooste, het bevestig die regering het 'n gedeelte betaal van die N$278 miljoen wat...