Covid-19-regulasies geld tot 31 Maart
Covid-19-regulasies geld tot 31 Maart
24 February 2021 | Gesondheid
Pres. Hage Geingob het pas by Staatshuis aangekondig die huidige Covid-19-maatreëls geld vir die volgende 36 dae vanaf middernag tot 31 Maart (Onafhanklikheidsdag op 21 Maart ingesluit).
Die aandklokreël geld daagliks van 22:00 tot 04:00.
Binneshuise openbare byeenkomste mag nie langer as twee ure duur nie.
Drankregulasies bly onveranderd, maar mag nou op Sondae en openbare vakansiedae by akkommodasieplekke en casino’s verkoop en gekoop word.
Wat begrafnisse betref, word 50 roubeklasers by ’n begrafnis van ’n Covid-19-oorledene toegelaat. Naby familielede mag drie meter van die graf af staan en ander nie nader as 10 meter nie.
Grafstene van oorledenes mag ’n maand na ’n begrafnis opgerig word.
Liggame van Covid-19-oorledenes wat nie opgeëis word nie, sal binne sewe dae begrawe word.

Soortgelyk
Pryse van petrol, diesel styg
2 ure gelede | Energie
Baie nuwelinge kry viskwotas
2 ure gelede | Visserye
WHO vra vir verdere studies oor oorsprong van SARS-CoV-2-virus
3 ure gelede | Gesondheid
Sewe sterftes, 221 nuwe gevalle
3 ure gelede | Gesondheid
Windhoekers met agterstallige rekeninge se water en ligte gaan...
5 ure gelede | Infrastruktuur
Sluitingsdatum vir Shining Light verleng
5 ure gelede | Kuns en vermaak
Hoërskool Rehoboth gesluit tot ná Paasnaweek
9 ure gelede | Onderwys
Waarskuwingskote stuit vermeende diewe
20 ure gelede | Misdaad
Robberts bly in aanhouding
20 ure gelede | Howe
Kleinadvertensies