Covid-19: Gister se syfers in beeld
Die //Kharasstreek het nou meer as 2 500 gevalle aangeteken sedert die begin van die pandemie en Ohangwena meer as 900.
Meer as 296 000 mense is reeds vir die virus getoets.
Die daaglikse gemiddeld vir nuwe gevalle is nou 176 en neem steeds af.
Die afgelope twee dae is 18 nuwe gevalle onder gesondheidswerkers aangekondig.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie