Covid-19: 16 positief, 373 getoets
Covid-19: 16 positief, 373 getoets

Covid-19: 16 positief, 373 getoets

Henriette Lamprecht
Namibië het geen nuwe gevalle van Covid-19 aangeteken nie en die aantal bevestigde gevalle staan steeds op 16. Die minister van gesondheid en maatskaplike dienste, dr. Kalumbi Shangula het tydens vanoggend se gebruiklike Covid-19-inligtingsessie gesê 373 weefselmonsters is getoets waarvan 16 (4,8%) positief was. Uit die 16 positiewe gevalle is 15 in isolasie geplaas met mediese en sielkundige ondersteuning. Een persoon is gehospitaliseer en het intensiewe behandeling ontvang. Drie van die gevalle, nr.'s 3, 5 en 6, is sedertdien ontslaan.
Tot op hede is 263 persone in die land onder kwarantyn geplaas, met 109 persone wat huis toe gestuur is nadat hulle geen simptome van die siekte getoon het nie.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Celta Vigo 4 vs 1 Las Palmas | Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio European Championships Qualifying: Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion English Championship: Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!