Chinese vragmotors met hout gestop
Vragte kosbare hout is in vraghouers onderweg na China gevind ondanks ‘n ooreenkoms tien dae gelede om alle houtkappery te staak.
Catherine Sasman - Die bosboudepartement van die ministerie van landbou, water en bosbou het Donderdag bevestig dat vragmotors wat aan die Chinese onderneming New Force Logistics b
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie