China se weerwraak knou rand, markte
Dié land het Maandag aangekondig hy gaan bykomende invoertariewe op ’n hersiene lys van $60 miljard se produkte van die VSA hef.
Amerikaanse aandele het gedaal nadat China Maandag uit weerwraak hoër invoertariewe op $60 miljard se Amerikaanse goedere geplaas het.Die S&P500 was teen 16:00 Suid-Afrikaanse tyd
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie