Bykans N$1 miljoen se dwelms in Julie gekonfiskeer
Bykans N$1 miljoen se dwelms in Julie gekonfiskeer
07 August 2020 | Misdaad
Die Namibiese polisie het tussen 1 en 31 Julie dwelms ter waarde van altesaam N$958 390 gekonfiskeer en 97 verdagtes in hegtenis geneem.
Daar is onder meer op 77 909 kg dagga (ter waarde van N$799 090), 1 285 mandrax-pille (ter waarde van N$154 200) en 41 g kokaïen (ter waarde van N$20 500) beslag gelê, asook op kleiner hoeveelhede ander dwelmsoorte.
Van die 97 verdagtes wat in hegtenis geneem is, is 84 Namibiërs en die res is buitelanders. Hulle is van onder meer Angola, Burundi, Kongo, Nigierië, Tanzanië, Zambië en Roemenië afkomstig.

Soortgelyk
Oliesoektog: D-dag vir besware om die draai
8 ure gelede | Omgewing
Inhaal deel van leerplan
8 ure gelede | Onderwys
Haihambo terug in hof
8 ure gelede | Howe
Weer vir 20 Januarie 2021
8 ure gelede | Weer
Die Neckartaldam se 'beker loop oor'
8 ure gelede | Weer
Vuilspel in Shoprite/Nafau-staking beweer
8 ure gelede | Arbeid
3 sterftes, 242 nuwe gevalle
16 ure gelede | Gesondheid
Neckartaldam: Tot oorlopens toe vol
1 dag gelede | Weer
Video versprei soos ’n veldbrand
1 dag gelede | Gemeenskap
Kleinadvertensies