Buiteklub se titel behoort aan Matheus
Gholf
Gholflede van die Windhoek Buiteklub het dit Saterdag in die 2018 klubkampioenskap uitgespook. Die Windhoek Buitekluboord was die hoofborg van die kompetisie.
Net 42 spelers het deelgeneem op ’n naweek waarin verskeie ouer spelers weg was om aan ’n Sages-toernooi te gaan deelneem.
In toenemende warm weer het die spelers oor 36 putjies meegeding, voordat Sakkie Matheus as die klubkampioen vir die jaar na vore getree het.
Die voorste uitslae was soos volg:
Algeheel, beste bruto: 1 Sakkie Matheus (159), 2 Michael Hoeseb (161).
Beste netto: 1 Ignatius Shilinge (141), Burger Bergh (143).
A-afdeling, Beste bruto: 1 Karel Swarts (168), 2 Rinus Carstens (169). Beste netto: 1 Leevi Tshoopara (145), 2 Cor Beuke (148).
B-afdeling, Beste bruto: 1 Inklous Suze (181, uittel), 2 Hylton Villet (181). Beste netto: 1 Stefanus van der Merwe (156), 2 Gustav Jung (159).
C-afdeling, Beste bruto: 1 Aldo Beukes (187), 2 Coen van Graan (192). Beste netto: 1 Chris van Lill (147), 2 Paul Grobler (159).
Vroue-afdeling, Beste bruto: 1 Celonika Robinson (184). Beste netto: 1 Heidi van Niekerk (154).
Junior wenner: Charly Lohman (183 bruto).

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie