Brave Warriors mik na nu00f3g vordering
Brave Warriors mik na nu00f3g vordering

Brave Warriors mik na nóg vordering

'n Oorwinning teen Zimbabwe volgende maand kan Namibië nog hoër op die Afrika- en wêreldranglys plaas.
Tielman van Lill
Tielman van Lill - Die Tafel Lager Brave Warriors, Namibië se senior nasionale manspan, het dié week die blye tyding ontvang dat hy nou internasionaal as die 129ste beste span deur Fifa gereken word.

Namibië, wat sedert Augustus 2016 vanaf nommer 94 op die wêreld­ranglys tot 156ste in Julie vanjaar getuimel het, was vroeër vanjaar 132ste, maar sy onlangse oorwinnings teen die Comore-eilande en Botswana (3-1) het vir 'n welkome hupstoot gesorg.

Nie net het die Warriors se internasionale posisie sedert Augustus 2016 in gedrang gekom nie, maar ook sy plek in Afrika. Genadiglik het hoofafrigter Ricardo Mannetti en sy spelers die afgelope maande sake begin regstel om van die laagtepunt van 'n 47ste plek in Afrika te herstel.

Die Warriors het intussen tot die 38ste posisie gevorder en ná Maandag se bekendmaking deur Fifa tot die 35ste in Afrika gevorder.

Die voorste vyf lande op die vasteland is Tunisië (28ste op die Fifa-lys), Egipte (30ste), Senegal (32ste), Demokratiese Republiek van Kongo (35ste) en Nigerië (41ste).

Marokko, wat onlangs die nuwe bod beklink het om vanaf 12 Januarie tot 4 Februarie die 2018 Afrika-Nasieskampioenskapstoernooi (CHAN) aan te bied, is volgens die Fifa-ranglys 48ste en Suid-Afrika 74ste, terwyl Somalië heel laaste op 206 lê.

Die Brave Warriors kry op 11 November die geleentheid om in Windhoek se Sam Nujoma-stadion teen Zimbabwe om die dr. Hage Geingob-beker te speel. Indien Namibië vir Zimbabwe (27ste in Afrika en 104de by Fifa) in sy Fifa vriendskaplike wedstryd kan klop, kan hy nóg 'n paar plekke verbeter.

Ronald Ketjijere, kaptein van die Warriors, is 'n vasberade en trotse leier wat elke beskikbare geleentheid aangryp om te presteer.

“Dit is belangrik dat ons probleemgebiede in ons mondering raaksien en regstel. Daar is tye wat die spelers konsentrasie verloor en foute op die aanval en verdediging begaan.

“Ons sal elke wedstryd voor die 2018 Afrika-Nasieskampioenskap moet gebruik om te verbeter, want 'n goeie vertoning is van kardinale belang vir ons. Ons moet so skerp as moontlik wees as ons in CHAN goed wil eindig,” het die kaptein gesê.

Die is die vyfde keer dat die tweejaarlikse kompetisie deur die Konfederasie van Afrika-sokker (CAF) aangebied word waarin net spelers in elke land se binnelandse ligas gebruik mag word.

Die Demokratiese Republiek van Kongo is die verdedigende kampioen, maar kon vanjaar vir die eerste keer nie daarin slaag om vir die kampioenskap te kwalifiseer nie.

Ten spyte daarvan dat die Namibiese premierligaseisoen eers die komende naweek afskop, het die nasionale span goed gevaar om sy posisie te verstewig. Mannetti, wat die Brave Warriors tot onlangs nog vir vyf dae per week geslyp het, het sy weeklikse oefensessies nou tot twee verminder om die nasionale spelers kans te gee om saam met hul klubs vir die komende seisoen te oefen.

Die amptelike bekendstelling van die Namibiese Premierliga (NPL) word vandag om elfuur amptelik by die ateljees van die Namibiese Uitsaaikorporasie gedoen waar die borg/e vir die 2017-'18 seisoen bekend gemaak sal word.

 - Eie berig, NFA.org.na, Nampa

Kommentaar

Republikein 2024-04-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton Katima Mulilo: 16° | 33° Rundu: 16° | 33° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 15° | 22° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:31, High tide: 04:30, Low Tide: 22:38, High tide: 16:57 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:28, Low Tide: 22:36, High tide: 16:55 Walvis Bay: 16° | 26° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:27, Low Tide: 22:36, High tide: 16:54 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 34° Keetmanshoop: 22° | 34° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 35° Oranjemund: 17° | 30° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 27° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 17° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 14° | 27° Lilongwe: 14° | 26° Maputo: 18° | 25° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 15° | 27° Durban: 17° | 22° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 14° | 26° Currency: GBP to NAD 23.6 | EUR to NAD 20.28 | CNY to NAD 2.61 | USD to NAD 18.86 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.68 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.87 | USD to ZMW 26.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 347.63/OZ UP +0.73% | Copper US$ 4.55/lb UP +0.94% | Zinc US$ 2 893.40/T UP 1.37% | Brent Crude Oil US$ 89.23/BBP UP +0.38% | Platinum US$ 913.87/OZ DOWN -0.0022 Sport results: Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton Weather: Katima Mulilo: 16° | 33° Rundu: 16° | 33° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 15° | 22° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:31, High tide: 04:30, Low Tide: 22:38, High tide: 16:57 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:28, Low Tide: 22:36, High tide: 16:55 Walvis Bay: 16° | 26° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:27, Low Tide: 22:36, High tide: 16:54 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 34° Keetmanshoop: 22° | 34° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 35° Oranjemund: 17° | 30° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 27° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 17° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 14° | 27° Lilongwe: 14° | 26° Maputo: 18° | 25° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 15° | 27° Durban: 17° | 22° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 14° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.6 | EUR to NAD 20.28 | CNY to NAD 2.61 | USD to NAD 18.86 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.68 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.87 | USD to ZMW 26.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 347.63/OZ UP +0.73% | Copper US$ 4.55/lb UP +0.94% | Zinc US$ 2 893.40/T UP 1.37% | Brent Crude Oil US$ 89.23/BBP UP +0.38% | Platinum US$ 913.87/OZ DOWN -0.0022