Brandweerstasie op Maltahöhe: ACC slaan toe
Drie mans het in die landdroshof op Maltahöhe verskyn op klagte van onder meer korrupsie: Die waarnemende uitvoerende hoof en adjunkrekenmeester van die nedersettingsraad van Maltahöhe, mnr. Richard Otto, raadslid en voorsitter van die raad, en mnr. Geronimo Tise, voorman en elektrisiën van die raad.
Dit spruit uit ‘n ondersoek van die Teenkorrupsiekommissie (ACC) oor die toekenning van ‘n tender vir die oprigting van ‘n brandweerstasie ter waarde van N$2 miljoen op dié dorp.
Die saak is tot 29 Augustus vanjaar uitgestel. Borgtog van N$40 000 elk is aan al drie toegestaan.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie