Brandstofpryse markeer die pas
Goeie nuus vir Namibiërs wat môre die langnaweek en vakansiedae vroeg in Mei gaan benut om na die Noorde of elders te reis, is dat hulle nie die hand dieper in die sak sal moet steek om hul voertuig se brandstoftenk vol te maak nie.
Die ministerie van myne en energie het vanoggend aangekondig dat die pryse van petrol en die diesel nié aanstaande week sal verhoog nie, maar onveranderd sal bly.
Die ministerie van myne en energie het vanoggend aangekondig dat die pryse van petrol en die diesel nié aanstaande week sal verhoog nie, maar onveranderd sal bly.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie