Brandstofprys onveranderd in Februarie
Brandstofpryse in Namibië in Februarie bly onveranderd, het die minister van myne en energie, mnr. Tom Alweendo, vanoggend in ‘n verklaring gesê.
Volgens Alweendo was die gemiddelde prys vir ‘n vat geraffineerde olie, asook gemiddelde wisselkoerse die afgelope verhandelingsmaand stabiel. Teen ‘n wisselkoers van N$14 per Amerikaanse dollar het ‘n vat diesel sowat N$966 gekos, terwyl ‘n vat petrol teen ongeveer N$826 verhandel het.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie