Botswana se omgewingsfonds steeks kers op by Namibiu00eb
Botswana se omgewingsfonds steeks kers op by Namibiu00eb

Botswana se omgewingsfonds steeks kers op by Namibië

Francoise Steynberg
Afgevaardigdes van Botswana se omgewingsfonds is op 'n drie daagse besoek in Namibië.

Botswana se National Environment Fund (NEF) het vandag 'n welwillendheidsbesoek aan die minister van die omgewing en toerisme, mnr. Pohamba Shifeta, gebring.

Botswana se NEF kom ook by sy Namibiese eweknieë, die Environmental Investment (EIF), kers opsteek.

Verdere samewerking tussen die twee buurlande is ook bespreek.

Foto verskaf

Kommentaar

Republikein 2025-06-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer