Boekies help plaaskinders leer
"So help ons die kinders hier op die plaas leer. Dankie aan Republikein wat dit moontlik maak. Die boekies is baie leersaam, goed gedoen en dit help so baie," sê die voorsitter van die Namibië Landbou-unie (NLU), mnr. Piet Gouws. Sy Nimmerrus-boerdery en Tarentaal-gasteplaas is naby Okaukuejo, sowat 80 km vanaf Outjo geleë. Foto Marnarie Gouws
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie