Beloning uitgeloof ná moord op konstabel

03 October 2021 | Misdaad
Die Namibiese polisie het 'n beloning van N$20 000 uitgeloof vir enige persoon wat kan help met inligting oor die moord op konstabel Talamondjila (Shiponga) Petrus wat in Augustus vanjaar vermoor is. Petrus se halfontbinde lyk is op 21 Augustus in 'n rivierbedding agter Wimpy in Mariental gevind. Hy is na bewering tussen 17 en 21 Augustus vermoor. Persone met inligting kan vir insp. Gert Boois by 081 259 8664 skakel.

Soortgelyk

 

Veldbrande woed al tien dae

13 ure gelede | Ongelukke

Tanja Bause’n Groot aantal beeste loop langs distrikspaaie noordoos van Windhoek waar verwoestende veldbrande boere tussen Steinhausen en Omitara genoop het om grensdrade te knip...

‘Voltooi vanjaar se eksamen’

13 ure gelede | Ministeries

Henriette LamprechtSkryf die vraestelle wat moontlik is vóór die einde van die jaar met nuwe vraestelle in die plek van dié wat uitgelek het, identifiseer...

Oscar-benoeming dalk in ‘The White Line’ se visier

13 ure gelede | Byvoegsels

Die plaaslike rolprent The White Line is amptelik in die wedloop om oorweeg te word vir ’n moontlike Oscar-benoeming. Dit is die eerste Namibiese rolprent...

Voortrekkers trap vir renosters

13 ure gelede | Byvoegsels

Karli RudolphDie Voortrekkers vier vanjaar hul 90ste bestaansjaar met die tema “Voortrekkers gaan groot”. Die Namibiese Voortrekkers het daarom besluit om hul eie span vir...

V5 Digital a forerunner in digital solutions

13 ure gelede | Tegnologie

Iréne-Mari van der WaltMore than three years ago, Armin Wieland founded his business, V5 Digital, after noticing that there was a lack of companies in...

Do it with passion or not at all

13 ure gelede | Howe

Desiree Gases Ngeendina Angula, born and raised in Greenwell, Windhoek, moved to Cape Town, South Africa, when she was 13 years old and lived there...

A love for engineering and airplanes

13 ure gelede | Vervoer

Wetumwene Shikage Describing her journey at Fly Namibia, Gabriela Kamaahene says the experience has been surreal. She says the company continuously grows and she...

Opflikkering in inentings

13 ure gelede | Gesondheid

> >Dani Booysen - Nadat die wêreldwye verspreiding van ‘n nuwe variant van Covid-19, nou bekend as Omicron, Donderdag rugbaar geword het, het aansienlik...

Weer vir 3 Desember

13 ure gelede | Weer

WEERWAAK: Swaar storms kan oor die naweek in die verre Noorde voorkom. Koue lug word die naweek oor //Kharas verwag. BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm...