Bekende oorlogfotograaf sterf
Bekende oorlogfotograaf sterf

Bekende oorlogfotograaf sterf

Francoise Steynberg
Die bekende oorlogfotograaf, John Liebenberg, is vanoggend in 'n hospitaal in Johannesburg oorlede.

Liebenberg wat in 1958 in Johanneburg gebore is, was bekend vir sy briljante foto's uit die Namibiese vryheidstryd.

Hy word deur vier kinders oorleef.

Foto Facebook/John Liebenberg

Kommentaar

Republikein 2025-07-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer