Bek-en-klou in Zambezi-streek
Bek-en-klouseer het op Musele-eiland in die Kabbe Suid-kiesafdeling in die Zambezi-streek uitgebreek, het die ministerie van landbou, water en bosbou in ‘n verklaring gesê.
Twee krale en sowat 1 000 beeste word geraak.
Die eiland is vanweë die hoë vlakke van die Choberivier heeltemal van die land afgesny en kan net per boot bereik word. Die eiland en ‘n radius van 10 km om dit is onder kwarantyn geplaas.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie