Bejaardes in Windhoek kry 30%-afslag op elektrisiteit
Bejaardes in Windhoek kry 30%-afslag op elektrisiteit

Bejaardes in Windhoek kry 30%-afslag op elektrisiteit

Henriette Lamprecht
Die burgemeester van Windhoek mnr. Muesee Kazapua het aangekondig senior burgers in die hoofstad gaan voortaan 30%-afslag op hul elektrisiteitstariewe kry. Volgens Kazapua is die raad tans besig om deur die departement vir elektrisiteit pensioenarisse in die verband te registreer. Hy het beklemtoon slegs bejaardes met voorafbetaalde elektrisiteitsmeters sal vir die 30%-afslag kwalifiseer. In die lig hiervan word pensioenarisse aangemoedig om vir die installering van voorafbetaalde meters aansoek te doen. ’n Pensioenaris wat kwalifiseer, moet op die eiendom woon en net een eiendom kan voordeel uit die afslag trek. Registrasies kan by die kliëntedienskantore van munisipale kantore registreer. Pensioenarisse sal jaarliks vir die afslag moet registreer.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 18km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 18km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° #REF! #REF!