Bedryf slag Meatco oor afleggings

Ofskoon die vleisbedryf saamstem Meatco moet herbelyn word, heers kommer oor die verlies aan “intellektuele kapitaal”.
Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer – Meatco se besluit om al sy werknemers van 55 jaar en ouer af te lê, kan ’n doodskoot vir die nasionale vleisverwerker wees aangesien die verlies aan kundig
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer