BDF-uitspraak is geen verrassing, sê Kapofi

Landdros Taboka Mopipi het beslis die Botswana-weermag kan nie aanspreeklik gehou word vir die dood van twee broers en hul neef nie.
Mathias Haufiku
Namibian Sun-redaksie – Ná die landdroshof in Kasane, Botswana, lede van die Bo­tswana-weermag (BDF) vrygespreek het wat die Namibiese broers Tommy, Martin en Wamunyima Nchindo ...