Batebewaarder verduister N$1,6 miljoen
Mark Wayne van Wyk (29),’n voormalige werknemer van Standard Bank Namibia, het vanoggend skuldig gepleit op 288 klagte van bedrog in die Windhoek hoërhof. Hierdie klagte spruit uit oordragte wat uit die bank se interne inkomste-renterekening na sy eie bankrekening en dié van familie, vriende en kennisse gemaak is.
Lees die volledige berig môre in Republikein.
Lees die volledige berig môre in Republikein.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie