Basterhof behou steeds sy gesag
MARTIN DENTLINGER SKRYF:
Daar is sommige mense wat ‘n bespotting van die Basterhof maak, maar dit is blote onkunde oor kennis van die internasionale wet waarna ek in my boek verwys. Dit is nie gebasseer op gefabriseerde, politieke en ander nuttelose godsdienstige argumente nie.
Die oorspronklike "howe" was die koninklike howe (sien Koninkrykwet) en die wet was hoofsaaklik die gesag van die koning en sy hof. Met die ontstaan van die Magna Carta (c. 1213) is die begin van die Wet van die Land geïnisieer, of wat uiteindelik bekend geword het as die gemene reg.
Maar die "Wet van die Land" beteken nie die algemene wet vir alle mense nie, dit beteken die wet van die koninklike volk, diegene met boedels en titels gevestig deur koninklike grondtoekennings, hoofsaaklik die wet van die elite. Dus, die konsep van 'n soewereine gesag wat sy eie hof kon vestig soos die Rehoboth Baster Gemeente (RBG). Die hof van onafhanklike regte en gemeenskapsreg het ontstaan uit hierdie beginpunt.
Uiteindelik het die kwessie van ekwiteit ontstaan, waarin die strakke struktuur van die reg nie kwessies rakende kontrakte, verhoudings van billike regte en uitruiling, probate, boedels en ander gebiede buite die wetlike parameters kon aanspreek nie. Rehoboth was nie met koninkryksreg bekom nie.
Die Basterhof is op hierdie koninklike beginsels in eie reg gefundeer en dit is die jurisdiksie wat van die begin die grond van die gemeente beheer het. Nie Namibië of die Britse monarg as die simboliese hoof van die Statebond nie. ("Between equal equities the first in order of time shall prevail. Equity sees that as done what ought to be done. Equity delights in equality. Equity follows the law.")
Om hierdie probleem aan te spreek, het die koninklike hof die rol van kanseliers gevestig wat sulke sake in kriminele howe sou beoordeel. Probate en die reël van billikheid vir die verloop van geregtigheid, boedels en die skikking van eise val binne die rol van sulke howe.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie