'Balans terug' in wildbedryf
'Balans terug' in wildbedryf

'Balans terug' in wildbedryf

Aldi Schoeman - Die prys van wild van sekere kleurvariante kan vanjaar verder verswak nadat dit die afgelope twee jaar reeds skerp gedaal het.

Goue wildebeeste is byvoorbeeld in 2015 vir gemiddeld R1 007 031 per bul verkoop. In 2017 was die gemiddelde prys maar R23 190, volgens veiling­syfers van Vleissentraal.

Dr. Flippie Cloete, 'n senior lektor in landbou-ekonomie aan die Noordwes-Universiteit (NWU), sê die pryse van skaarser kleurvariante, soos koningswildebeeste, saalrugblesbokke en Zambiese swartwitpense, is steeds hoog en kan vanjaar verder daal.

Die pryse van onder meer goue wildebeeste, swart rooibokke en blesbokvariante het reeds sedert Augustus verlede jaar nie veel beweeg nie. Cloete verwag dié pryse sal vanjaar stabiel bly.

Een van die redes waarom die pryse aanvanklik begin daal het, was die droogte.

Pleks daarvan dat boere nog diere gekoop het, het hulle voer gekoop, sê Cloete.

“Van 2016 af het ons weer begin reën kry, maar ons sit nou in 'n konsolidasiefase.”

Mense wat in die droogte moes skuld maak, betaal dit nou af.

Die gewasprodusente wat begin diversifiseer het na wild, het weens die droogte minder geld gehad om diere te koop.

Verder was meer diere te koop omdat meer diere geteel is, wat pryse verder laat daal het. Die dalende pryse het veroorsaak dat nóg meer diere verkoop is, want mense moes meer verkoop om dieselfde inkomste te kry om al die rekeninge te betaal.

Boonop het baie mense wat wild gekoop het, dit bloot as 'n belegging beskou, en baie van hulle was buitelanders, sê Cloete.
BELEGGERS ONSEKER

“Die dalende pryse en vrae oor waar dit gaan eindig, het hierdie beleggers onseker gemaak.”

Beleidsonsekerheid oor moont­like grondonteiening het beleggers ook afgeskrik.

Cloete sê omdat baie van dié faktore vanjaar steeds geld – boere is steeds in 'n konsolidasie­fase, beleidsonsekerheid duur voort, die aanbod bly hoog – gaan pryse vanjaar onder druk bly.

In die jagbedryf is daar egter “nuwe lewe”.

“Toe die telery so winsgewend word, het baie mense daarop gefokus. Die balans kom stadig terug.”

Die pryse van trofeejagspesies, soos koedoes, blouwildebeeste, waterbokke en elande – veral die bulle – sal hierby baat vind.

Toe die kleurvariante se pryse nog hoog was, het Fred Cam­phor, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging (SAJWV), al geglo dat 'n prysborrel ontwikkel wat die een of ander tyd sou bars.

Camphor sê die ­buitensporige pryse van kleurvariante het ook die pryse van spesies wat verbruiksjagters jag, opgestoot. Dit sluit in rooibokke, koedoes, springbokke en blesbokke.

Dit is omdat mense veral ooie gekoop het vir die teel van die kleurvariante.

Dié pryse het nou ­gestabiliseer en baie jagplase doen nou weer meer moeite met verbruiksjagters. Ook Camphor sê die droogte het 'n groot impak op pryse gehad.

Eerstens moes mense mooi dink voordat hulle nuwe diere koop omdat hulle moes seker maak hulle kan dit bekostig om daardie diere te voer.

Tweedens wil baie mense nie hul diere voer en hulle dan terselfdertyd jag nie.

“As jy die trekker aansit, hardloop die diere na die voerbakke toe vir kos.”

Dikwels word dieselfde voertuie gebruik om kos en jagters mee te vervoer. “Dit is vir my eties ­verkeerd om dan te jag.”

Kommentaar

Republikein 2024-04-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton Katima Mulilo: 16° | 33° Rundu: 16° | 33° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 15° | 22° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:31, High tide: 04:30, Low Tide: 22:38, High tide: 16:57 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:28, Low Tide: 22:36, High tide: 16:55 Walvis Bay: 16° | 26° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:27, Low Tide: 22:36, High tide: 16:54 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 34° Keetmanshoop: 22° | 34° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 35° Oranjemund: 17° | 30° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 27° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 17° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 14° | 27° Lilongwe: 14° | 26° Maputo: 18° | 25° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 15° | 27° Durban: 17° | 22° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 14° | 26° Currency: GBP to NAD 23.45 | EUR to NAD 20.12 | CNY to NAD 2.6 | USD to NAD 18.83 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.68 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.01 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.83 | USD to ZMW 26.6 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 334.25/OZ UP +0.15% | Copper US$ 4.53/lb UP +0.36% | Zinc US$ 2 854.90/T UP 0.02% | Brent Crude Oil US$ 89.04/BBP UP +0.16% | Platinum US$ 910.64/OZ DOWN -0.0057 Sport results: Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton Weather: Katima Mulilo: 16° | 33° Rundu: 16° | 33° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 15° | 22° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:31, High tide: 04:30, Low Tide: 22:38, High tide: 16:57 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:28, Low Tide: 22:36, High tide: 16:55 Walvis Bay: 16° | 26° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:27, Low Tide: 22:36, High tide: 16:54 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 34° Keetmanshoop: 22° | 34° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 35° Oranjemund: 17° | 30° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 27° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 17° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 14° | 27° Lilongwe: 14° | 26° Maputo: 18° | 25° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 15° | 27° Durban: 17° | 22° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 14° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.45 | EUR to NAD 20.12 | CNY to NAD 2.6 | USD to NAD 18.83 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.68 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.01 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.83 | USD to ZMW 26.6 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 334.25/OZ UP +0.15% | Copper US$ 4.53/lb UP +0.36% | Zinc US$ 2 854.90/T UP 0.02% | Brent Crude Oil US$ 89.04/BBP UP +0.16% | Platinum US$ 910.64/OZ DOWN -0.0057