Bakkie stamp olifant
Die bestuurder van 'n bakkie het gisteraand by die Katara-nedersetting in die Kavango-Wesstreek 'n olifant gestamp en twee insittendes het ernstige beserings opgedoen.
Volgens die Facebook-blad van Namibia Medical Rescue 24/7 Services het die ongeluk omstreeks 21:00 op die B10-pad sowat 30 km vanaf Nkrurenkuru gebeur.
Foto Facebook/Namibia Medical Rescue 24/7 Services

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie