Aussie-baas skepties oor T20-WB

Krieket
Kevin Roberts, die uitvoerende hoof van Krieket Australië (KA), is nie positief oor die waarskynlikheid dat die T20-Wêreldbeker-toernooi steeds vanjaar soos beplan in Oktober en November Doer Onder sal plaasvind nie.

“Uiteraard was ons deurentyd hoopvol dat die toernooi in Oktober en November gehou kan word, maar daar is 'n baie hoë risiko oor die vooruitsig dat dít gaan gebeur,” het Roberts Vrydag gesê.

Die Covid-19-pandemie het die sportwêreld in onsekerheid gedompel, die KA se geldkoffers 'n reuseknou toegedien en die Internasionale Krieketraad (IKR) genoop om verskeie gebeurlikheidsplanne te oorweeg.

“As dit nie gebeur nie, is daar 'n moont­like venstertydperk in Februarie-Maart, of Oktober-November volgende jaar. Die kwessie hou implikasies vir die IKR in, wat vir baie jare kan strek. Dit is 'n komplekse kwessie vir die IKR om te hanteer.”



BESLUIT TOT 10 JUNIE UITGESTEL

Die IKR het die finale sê oor of die toernooi gaan voortgaan, al dan nie.

Die beheerliggaam het Donderdag vergader en 'n besluit oor die toernooi uitgestel tot sy volgende raadsvergadering op 10 Junie.

Hoewel dit toenemend waarskynlik lyk dat internasionale krieket relatief binnekort sal kan hervat, is die uitdaging om 16 spanne vanoor die wêreld heen in een land byeen te bring en vir hulle 'n biologies veilige omgewing te skep, op 'n geheel ander skaal.

Die IKR sal uitgebreide reisbeperkings en verskillende lande se inperkingsmaatreëls in ag moet neem. Hiermee saam tel die verlies aan inkomste indien 'n toernooi aangebied word wat vir toeskouers gesluit bly, afgesien van die bykomende koste om wedstryde in 'n biologies veilige omgewing te skep.

Enige verdere onsekerheid indien die finale besluit nog later as 10 Junie uitgestel word, sal dinge vir alle rolspelers, insluitend TV-uitsaaiers, te naby aan die bestemde begindatum baie ongemaklik maak.

Die Indiese Krieketbeheerraad (BCCI) hou die verwikkelinge stip dop, want as die T20-WB nie plaasvind nie, kan die Indiese Premierliga (IPL) moontlik in dié toernooi se tydgleuf in Oktober en November aangebied word.

Die IPL is in Maart weens die Covid-19-pandemie uitgestel en die BCCI kan 'n verlies van $530 miljoen (R9,2 miljard) ly as die toernooi nie plaasvind nie.

Roberts het ook aangekondig dat die KA nóg 'n ronde van kostebesnoeiings sal moet ondergaan. Die beheerliggaam het reeds 80% van sy arbeidsmag op tydelike ontslag geplaas tot einde Junie, met net 20% van hul salarisse, terwyl 20% van die KA se personeel net 80% van hul salarisse kry.

Die KA se finansiële vooruitsigte het wel verbeter met Indië se reeks van vier toetse in Desember en Januarie wat geskeduleer is om voort te gaan. Dié toer kan die Australiese beheerliggaam ongeveer A$300 miljoen (N$3,4 miljard) in die sak bring, maar die raad verwag nietemin 'n verlies van A$80 miljoen (N$931 miljoen) weens die Covid-19-pandemie, en ook die groot waarskynlikheid dat hy nie die T20-WB in Oktober en November sal kan aanbied nie. “Ons fokus daarop om die beste seisoen moontlik aan te bied, maar die waarskynlikheid van groot skares is baie klein. Gewoonlik sal dit meer as A$50 miljoen (N$580 miljoen) se inkomste lewer,” sê Roberts.

“Die T20-WB is 'n groot vraagteken en dit is 'n faktor van bykans A$20 miljoen (N$232 miljoen). Die bio-veiligheidsmaatreëls wat ons in plek sal moet kry om die seisoen te lewer, kan omtrent A$10 miljoen (N$116 miljoen) kos.

“Ons het 'n onderneming gemaak om die KA se koste noemenswaardig te verminder en ongelukkig beteken dit geen gebied van die organisasie bly onaangeraak nie. Dit is jammer dat daar 'n impak op ons mense sal wees.” – Reuters, Netwerk24

Kommentaar

Republikein 2024-04-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton Katima Mulilo: 16° | 33° Rundu: 16° | 33° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 15° | 22° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:31, High tide: 04:30, Low Tide: 22:38, High tide: 16:57 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:28, Low Tide: 22:36, High tide: 16:55 Walvis Bay: 16° | 26° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:27, Low Tide: 22:36, High tide: 16:54 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 34° Keetmanshoop: 22° | 34° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 35° Oranjemund: 17° | 30° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 27° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 17° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 14° | 27° Lilongwe: 14° | 26° Maputo: 18° | 25° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 15° | 27° Durban: 17° | 22° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 14° | 26° Currency: GBP to NAD 23.55 | EUR to NAD 20.21 | CNY to NAD 2.6 | USD to NAD 18.86 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.68 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.01 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.86 | USD to ZMW 26.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 343.50/OZ UP +0.55% | Copper US$ 4.54/lb UP +0.65% | Zinc US$ 2 873.40/T UP 0.67% | Brent Crude Oil US$ 89.44/BBP UP +0.61% | Platinum US$ 912.19/OZ DOWN -0.004 Sport results: Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton Weather: Katima Mulilo: 16° | 33° Rundu: 16° | 33° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 15° | 22° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:31, High tide: 04:30, Low Tide: 22:38, High tide: 16:57 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:28, Low Tide: 22:36, High tide: 16:55 Walvis Bay: 16° | 26° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:27, Low Tide: 22:36, High tide: 16:54 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 34° Keetmanshoop: 22° | 34° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 35° Oranjemund: 17° | 30° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 27° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 17° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 14° | 27° Lilongwe: 14° | 26° Maputo: 18° | 25° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 15° | 27° Durban: 17° | 22° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 14° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.55 | EUR to NAD 20.21 | CNY to NAD 2.6 | USD to NAD 18.86 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.68 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.01 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.86 | USD to ZMW 26.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 343.50/OZ UP +0.55% | Copper US$ 4.54/lb UP +0.65% | Zinc US$ 2 873.40/T UP 0.67% | Brent Crude Oil US$ 89.44/BBP UP +0.61% | Platinum US$ 912.19/OZ DOWN -0.004