Argument oor donkie lei tot gruweldood

Armoede is deel van die tragiese omstandighede waarin ‘n jong man Vrydag sy moeder in die Kavango-Wes-streek doodgeskop het.
Kenya Kambowe
Kenya Kambowe in Gcicgo – ‘n Woordewisseling oor ‘n ouerlike opdrag was glo die lont in ‘n skokmoord wat volgens beskikbare inligting deur dwelms en drank aangevuur is.Mnr.
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer