Apple verloor miljarde ná Trump se uitlatings
Amerikaanse tariewe op die invoer van Chinese produkte het 'n regstreekse impak op een van Amerika se grootste maatskappye.
Apple, die wêreld se invloedrykste tegnologiemaatskappy, het Vrydag meer as US$44 miljard in markwaarde afgeskryf nadat dit skielik te midde van die voortslepende handelsoorlo
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie