'Almal het nie Einstein se brein nie'

Mandy Rittmann
ANONIEM SKRYF: Ek het vanoggend op ’n advertensie gereageer wat op sosiale media die rondte doen. Ek bel Namcol Windhoek, maar geen antwoord nie, en as hulle antwoord, kan hulle ...