Al die veld is vrolik

13 January 2020 | In beeld
Reënneerslae vir Desember verlede jaar was grootliks bogemiddeld oor die grootste dele van die land. Dit lyk tans of 'n tapyt van geel duwweltjie-blomme in Namibië uitgerol is, soos op dié foto wat deur Charmaine Meintjies op Oka­handja geneem is. Dit was net in die Suide waar ondergemiddelde reën gemeet is, lui 'n verklaring van die Namibië Meteorologiese Diens (NMS). Lees meer oor NMS se reënverslag vir Desember op bladsy 2.

Soortgelyk

 

Afrika en Namibië gereed coronavirussiekte (Covid-19)

1 uur gelede | Gesondheid

Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WHO) se noodgesondheidsbeampte vir Namibië, dr. Petrus Mhata, sê die organisasie beveel nie enige reis- en handelsbeperkings met China vir lande in Afrika...

Regbank kan nie alleen pa staan vir tydige geregtigheid,...

1 uur gelede | Howe

Denver Kisting - Hoofregter Peter Shivute sê die publiek verwag ’n regstelsel wat geregtigheid spoedig en regverdig lewer.Hoewel die regbank hul bes doen om regverdigheid...

Fopnuus tydens die verkiesing

2 ure gelede | Politiek

Navorsers verbonde aan die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing (IPPR), mnr. Frederico Links en me. Martha Nangolo, deel vanoggend hul bevindings oor fopnuus wat voor, tydens...

Verskeie staatskole in Windhoek sonder water, krag

4 ure gelede | Onderwys

Meer as tien staatskole in Windhoek is reeds vir dae sonder krag en water, nadat toevoer deur die munisipaliteit afgesny is. Die skole wat geraak...

Hardapkrane lóóp

4 ure gelede | Landbou

Elvira Hattingh - Watertoevoer in die besproeiingskanaal op die Hardapskema het reeds 05:00 vanoggend weer afgeskop. Dit volg nadat NamWater se uitvoerende hoof, mnr. Abraham...

‘Skaapdiefstal’ lei tot treurspel ...

13 ure gelede | Howe

Francoise Steynberg - Die beweerde diefstal van 30 skape by ’n bekende ruskamp buite Keetmanshoop het Maandag glo tot die dood van ’n vermeende skaapdief,...

’n Uitspansel vol belofte

13 ure gelede | In beeld

Mnr. Ettienne Rossouw het dié foto gistermiddag om 15:00 in Suid-Namib geneem en op die Facebook-blad “Namibië Reënval” gedeel. “Kyk hoe bou die wolke. Belowend!”...

Itula slyp sy tande opnuut

13 ure gelede | Howe

Denver Kisting – Dae nadat die hooggeregshof beslis het Namibiërs keer nie terug stembus toe nie, het die voormalige onhafhanklike presidensiële kandidaat, dr. Panduleni Itula,...

Corona draai in parlement

13 ure gelede | Regering

Augetto Graig – Die Swapo-agterbanker en parlementslid me. Pendukeni Iivula-Ithana het gistermiddag die minister van hoër onderwys, opleiding en vernuwing, dr. Itah Kandjii-Murangi, oor die...