Afrika se enigste vroupresident gaan bedank
Mauritius se pres. Ammenah Gurib-Fakim is glo uitgevang waar sy persoonlike items ter waarde van duisende dollars gekoop het.
Afrika se enigste vrouepresident, Ammenah Gurib-Fakim van Mauritius, gaan bedank, het dié eilandnasie se eerste minister gesê.Dit volg ná bewerings dat Gurib-Fakim ’n kredietk
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie