93 leerlinge, vyf onderwysers deel van 141 nuwe gevalle
93 leerlinge, vyf onderwysers deel van 141 nuwe gevalle

93 leerlinge, vyf onderwysers deel van 141 nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Vyf onderwysers en 93 leerlinge is onder die 141 nuwe Covid-19-gevalle wat vandag aangekondig is. Die leerlinge sluit 33 van die sekondêre skool Uukule in die Onandjokwe-distrik, 26 van die sekondêre skool Haudano in die Oshikuku-distrik en 14 van die sekondêre skool Gabriël Taapopi in die Oshakati-distrik. Die res is van 15 verskillende skole.

Drie sterftes is ook aangemeld en wel die van twee mans in Walvisbaai onderskeidelik 48- en 58 jaar oud en 'n 74-jarige vrou van Lüderitz. Dit stoot die sterftesyfer op na 392.

Nog 102 mense het herstel wat die totaal op 34 363 en 'n herstelkoers van 94% te staan bring. Die aktiewe gevalle staan op 1 604 waarvan 114 in die hospitaal en 13 in intensiewesorgeenhede (ICU's) is. Dit sluit 43 in die hospitaal en 10 in ICU in Windhoek, 19 in die hospitaal in Erongo en twee in ICU en 12 in die hospitaal in Omusati.

Tot op hede is 285 452 weefselmonsters getoets, 4 516 kontakte word gemonitor en 1 869 mense is in kwarantyn.

Kommentaar

Republikein 2024-05-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Luton Town 1 vs 1 Everton | Chelsea 2 vs 0 Tottenham Hotspur LaLiga: Getafe 0 vs 2 Athletic Club SerieA: Torino 0 vs 0 Bologna Katima Mulilo: 12° | 32° Rundu: 13° | 32° Eenhana: 13° | 32° Oshakati: 15° | 32° Ruacana: 15° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 13° | 29° Omaruru: 13° | 31° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 15° | 28° Henties Bay: 14° | 21° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:39, High tide: 12:59, Low Tide: 18:48, High tide: 01:14 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 32km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:37, High tide: 12:57, Low Tide: 18:46, High tide: 01:12 Walvis Bay: 16° | 25° Wind speed: 36km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:37, High tide: 12:56, Low Tide: 18:46, High tide: 01:11 Rehoboth: 14° | 29° Mariental: 17° | 31° Keetmanshoop: 19° | 31° Aranos: 16° | 31° Lüderitz: 15° | 25° Ariamsvlei: 18° | 33° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 12° | 26° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 13° | 24° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 19° | 28° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 19° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 24° | 28° Lusaka: 15° | 27° Harare: 13° | 28° #N/A #N/A