80 nuwe gevalle, twee sterftes
80 nuwe gevalle, twee sterftes
24 February 2021 | Gesondheid
Twee Covid-19-verwante sterftes is vandag aangekondig, waarvan een in Walvisbaai en een in Outapi. Dit bring die totaal op 413 te staan bring. Tagtig nuwe gevalle is aangemeld waarvan 30 leerlinge, 17 werknemers in die mynbedryf, vier gesondheidswerkers en drie onderwysers is.
Nog 331 mense het herstel wat die totaal op 35 750 en 'n herstelkoers van 94% te staan bring. Die aktiewe gevalle staan op 1 805 waarvan 147 in die hospitaal en 18 in ICU is. In Khomas is 47 in die hospitaal en 15 in ICU, in Erongo is 21 in die hospitaal en een in ICU en in //Kharas is 18 in die hospitaal.
Tot op hede is 295 953 weefselmonsters getoets, 3 652 kontakte word gemonitor en 1 784 mense is in kwarantyn.

Soortgelyk
Windhoekers met agterstallige rekeninge se water en ligte gaan...
1 uur gelede | Infrastruktuur
Sluitingsdatum vir Shining Light verleng
1 uur gelede | Kuns en vermaak
Hoërskool Rehoboth gesluit tot ná Paasnaweek
5 ure gelede | Onderwys
Waarskuwingskote stuit vermeende diewe
16 ure gelede | Misdaad
Robberts bly in aanhouding
16 ure gelede | Howe
Inentings: Namibiërs wag en kyk
16 ure gelede | Gesondheid
Living a purposeful life
16 ure gelede | Mense
Weer vir 30 Maart 2021
16 ure gelede | Weer
Huishoudelike geweld gedy in Kavango-Wes
16 ure gelede | Misdaad
Kleinadvertensies