70 sterftes, 1 193 gevalle

08 July 2021 | Gesondheid
Die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste het 70 Covid-sterftes bekendgemaak waarvan 36 in Junie was. Windhoek het 26 aangeteken, gevolg deur 12 in Rundu, Tsumeb-distrik agt, vyf elk in onderskeidelik Grootfontein en Oshikuku, Oshakati vier, Swakopmund-distrik drie, Walvisbaai en Okakarara twee elk en een elk in onderskeidelik Okahandja, Outapi en Outjo. Geen van die sterfgevalle was ingeënt nie. Onder die sterftes was twee tuissterftes in Windhoek, sowel as die twee in Okakarara. Die totaal staan nou op 1 812.
Gister is 1 193 nuwe gevalle aangeteken (positiewe koers van 42%) waarvan 21% in Khomas was, gevolg deur Erongo en Oshana met 19% elk. Onder die gevalle is 125 leerlinge, 12 onderwysers, sewe studente en sewe gesondheidswerkers. Uit al die gevalle het 14 een dosis van die entstof ontvang, terwyl drie ten volle ingeënt was.
Die aktiewe gevalle staan op 23 328 waarvan 554 in die hospitaal en 105 in die ICU is.
Tot op hede is 127 220 mense ingeënt waarvan 27 539 twee dosisse ontvang het. Die herstelkoers staan op 75%.

Soortgelyk

 

Hengari at the forefront of the youth agenda

3 ure gelede | Skole

Rivaldo Kavanga Hailing from Okakarara in the Otjozondjupa Region, Inna Koviao-Vetarere Hengari (25) is Namibia’s youngest elected parliamentarian. She currently leads the youth agenda...

For the love of reading

3 ure gelede | Onderwys

The Presidential Advisor on Youth Matters and Enterprise Development, Daisry Mathias, joined learners at Fidel Castro Primary School to mark 2021 National Readathon Week. Mathias...

New education act, regulations in final stages

3 ure gelede | Onderwys

Iréne-Mari van der Walt The regulations adjacent to the new education act are in their final stages, according to the education inspector for...

Let’s talk about it

3 ure gelede | Skole

Monique Adams On Thursday, 2 September, the Office of the First Lady and One Economy Foundation facilitated an intergenerational dialogue with young people.This dialogue looked...

Jong skoonheid met 'n hart van goud

3 ure gelede | Skole

Mariselle Stofberg – Vir Chanique (Chani) Rabe wat onlangs as die nuwe Mej. Supranasionaal 2021 aangewys is, is haar passie vir jeug- en gemeenskapsontwikkeling ’n...

Windhoek Hospitality and Culinary College introduces new programme

3 ure gelede | Onderwys

Desiree Gases The Windhoek Hospitality and Culinary College (WHCC) is introducing Namibia Training Authority’s (NTA) level two housekeeping, laundry and front office programme with an...

Following in my father’s footsteps

3 ure gelede | Skole

Amalia Cloete I am currently studying at the International Training College Lingua. I am doing an honours degree in human resource (HR) management, and this...

Pupkewitz Megabuild launches 2022 graduate programme

3 ure gelede | Onderwys

Wetumwene Shikage The Pupkewitz Megabuild Graduate Programme initiative is aimed at supporting newly graduated students to gain work experience, which will serve as an additional...

Rundu in die donker

10 ure gelede | Energie

Inwoners van Rundu is sedert 10:00 vanoggend sonder krag. Volgens NamPower se areabestuurder vir die noordelike streek, mnr. Petrus Immanuel, is dit weens tegniese...