3 dood in oorstromings

Chili
Estelle de Bruyn
Minstens drie mense is die naweek in Chili dood en 19 word vermis ná swaar reën. Dit is buitengewoon vir Chili omdat dié tyd as die land se droë somermaande beskou word.Dit het
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer