23 sterftes, 361 nuwe gevalle

26 July 2021 | Gesondheid
Die Covid-sterftes styg met 23 tot 2 834. Rehoboth-distrik het die meeste met tien sterftes, gevolg deur Windhoek met vyf, Katima Mulilo met vier, Opuwo met drie en een in Okongo. Al tien die sterftes op Rehoboth was tuis. In Windhoek was een geval dié van 'n swanger vrou. Een sterfte was in Mei en drie in Junie. Sewe was tussen 1 tot 11 Julie, tien tussen 12 tot 23 Julie en twee op 25 Julie.
Gister is 361 nuwe gevalle aangeteken, 'n positiewe koers van 25%. Die meeste was in Zambezi (21%). Onder die gevalle is 38 leerlinge, sewe onderwysers, nege studente en nege gesondheidswerkers. Een van die gevalle het een dosis van die entstof ontvang.
Tot op hede is 150 106 mense teen Covid-19 ingeënt met 45 078 wat reeds twee dosisse ontvang het. Die herstelkoers staan op 80%.
Tans is daar 20 983 aktiewe gevalle waarvan 516 in die hospitaal en 113 in die ICU is.

Soortgelyk

 

Pfizer vandag in Namibië verwag

1 dag gelede | Gesondheid

Die Covid-entstof Pfizer word vandag in Namibië verwag. Volgens die hoof van die Namibiese taakspan vir die land se immuniseringsveldtog, me. Petronella Masabane, kom 100...

Forklifting failure

1 dag gelede |

Natasja ByleveldAre you OK thinking about unconventional ideas that could uplift society and norms to a higher standard? Do you like a challenge, or do...

Big thinker who is not afraid of taking risks

1 dag gelede | Mense

Contrasting with his considered, analytical, and steady approach to life, Rolf Mendelsohn is an undisputed adventurer. Together with the other founders of Paratus, Rolf...

'Polisiebeampte' pers dokter glo af

1 dag gelede | Howe

Henriette Lamprecht – ’n Windhoekse dokter is glo afgedreig totdat hy N$30 000 opgedok het nadat hy na bewering deur ’n klaarblyklike polisiebeampte van die...

Miss Aston dra die kroon

1 dag gelede | In beeld

Cobus van der Merwe van St. Blaize Brahman & Sussex Studs gister by die Gobabis Skou saam met sy “Kampioen van kampioene”, Miss Aston 134-12....

Plaaslike skatte nou aanlyn ­beskikbaar

1 dag gelede | Kuns en vermaak

Kuns- en kunsvlytliefhebbers kan nou handgemaakte Namibiese produkte aanlyn via die nuwe Namibia Craft Shop-webwerf aanskaf. Dié platform sal as die aanlyn katalogus van die...

An easy ride-hailing platform

1 dag gelede |

Wetumwene Shikage The everyday experience for many Namibians of getting a taxi to from different locations has been made more convenient. TaxiConnect provides an easy...

A knack for things that are pleasing to the...

1 dag gelede | Mense

Wetumwene Shikage Madeline Heyman, who trained as a fashion designer, has turned her many years of experience to interior design. She says...

Sacrifices worth making

1 dag gelede | Mense

Tunohole MungobaBorn in Windhoek, Leokadia Jacob is a finance administrative officer of Dolomite Camp, which is part of Namibia Wildlife Resorts (NWR).After completing her studies...