2021 se Skou-kampioene

01 October 2021 | Landbou
Die Windhoek Skou se Kampioen van Kampioene in die kleinvee-afdeling is ‘n Van Rooy-skaapram van mnr. Adriaan Louw van Tremendous Ranch wat hier deur Johannes Xomgob vasgehou word. Vanjaar se kampioen in die beesafdeling is Blaize Sir Rex, die Brahmaanbul van mnr. Cobus van der Merwe van St. Blaize Brahman & Sussex Studs. Sy hanteerder is Albertus Konjak. ’n Sussex-koei van Van der Merwe was ook die kampioen van die Gobabis Skou. Foto Tanja Bause

Soortgelyk

 

Nog stemme van verset teen inhokking

7 ure gelede | Gesondheid

Henriette LamprechtTerwyl gevalle van die Omicron-variant van Covid-19 in talle oorsese lande bevestig word en midde 'n groot waarskynlikheid dat die variant reeds op eie...

Plaaseienaar aangekla ná raakskoot

7 ure gelede | Misdaad

Elvira HattinghDie vlaag van veediefstal in die Grootfontein-omgewing is die afgelope naweek opnuut tot 'n spits gedryf toe 'n plaaseienaar 'n vermeende veedief met 'n...

Amutse wins 2021 Bank Windhoek Doek Literary Visual Arts...

7 ure gelede | Mense

Monique AdamsBorn in Walvis Bay, Namafu Amutse attended Immanuel Ruiters primary school. She then moved to Swakopmund in 2007 and attended Swakopmund Primary School.Amutse completed...

Veldbrand nog nie in bedwang

7 ure gelede | Ongelukke

Tanja BauseDie veldbrand wat sowat 'n week gelede naby Okahandja begin het, woed steeds voort. Volgens mnr. Corne Kruger het die vlamme aan die einde...

Esau se aansoek vir borg eers op ys

7 ure gelede | Howe

Die voormalige minister van visserye, mnr. Bernhard Esau, se aansoek om borgtog is eers gehalt nadat hy gister nie soos verwag in die hof verskyn...

Weer vir 30 November 2021

7 ure gelede | Weer

BINNELAND: Sonnig en warm tot baie warm in die Suide. Elders gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele tot geïsoleerde donderbuie in die...

PHOTO OF THE WEEK:

7 ure gelede |

Siku Investments, together with Bank Windhoek as part of the Cancer Apple Project, donated over 50 apples to the Children of Hope Village. Siku investments...

Nust marine engineering students seek over N$3 million

7 ure gelede | Onderwys

Enzo AmueleA group of 16 students in a marine engineering degree programme at the University of Science and Technology (NUST) in partnership with a Finnish...

NDP deel lang lys griewe met parlement

7 ure gelede | Regering

‘n Klagskrif is aan die Speaker gerig waarin die Nasionale Demokratiese Party (NDP) in die Zambezistreek versoek verdere gesprekke oor toegewing in verband met aborsie...