Grasie vir buitelanders
Grasie vir buitelanders
17 December 2020 | Regering
Die minister van binnelandse sake, immigrasie, veiligheid en sekuriteit, mnr.Frans Kapofi, het grasie verleen aan diegene wie onwettig in Namibië is om voor 28 Februarie 2021 sonder vervolging die land te verlaat.
“Ons het somige mense wie in huise en in ons dorpe wegkruip en bang is om omstandighede aan te meld. In sommige gevalle is hul toelaatbare verblysdae verleng, maar het dit egter verval en is hulle steeds in die land. Vir ander was hul geboortelande se grense gesluit, terwyl ander weer net eenvoudig in die land gebly het,” sê Kapofi.
Die ministerie het in die verband om besluit om ’n uitsondering met betrekking tot afdeling 39 van die wet op immigrasiebeheer te maak. Die grasie is vanaf vandag geldig. Buitelanders wat van die grasie gebruik wil maak, kan by die ministerie se kantore op Rundu, Oshakati, Ondangwa, Windhoek, Keetmanshoop, Katima Mulilo, Swakopmund of Outapi aanmeld. Foto argief

Soortgelyk
Gesondheidswerkers, leerlinge en onderwysers deel van 343 nuwe gevalle
5 ure gelede | Gesondheid
Moller, Hatuikulipi se belange onder vergrootglas
20 ure gelede | Misdaad
Rekening van N$151 000 bly toe 'jakkals' gly
20 ure gelede | Misdaad
Mans vas oor vervalsing van Covid-19-toetsuitslae
20 ure gelede | Misdaad
Reënweer bring groot skade
20 ure gelede | Weer
Weer vir 11 Januarie 2021
20 ure gelede | Weer
Regering slaan toe op klaringsagente
20 ure gelede | Regering
Nafau wen in hof teen Shoprite
20 ure gelede | Arbeid
Op die spoor van Hardapdam se opvangsgebiede
20 ure gelede | Infrastruktuur
Kleinadvertensies