Mnr & Mej Elnatan begin ‘I Love Boobies’-projek

Die wenners van Mnr en Mej Elnatan moet elke jaar 'n gemeenskapsprojek voltooi.
Lisa Booysen
Anri de Klerk en Marnus Bothma, die wenners van Mnr. & Mej. Elnatan wat op 23 Februarie 2023 gekroon is, se ma’s het albei 'n stryd teen kanker gevoer. Anri en Marnus het toe die
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer