Minder inset, meer wins: ’n Nuwe ekonomiese realiteit

Slim bemesting lei tot wins
Landbou as 'n ekonomiese onderneming verg nie noodwendig meer insette nie, maar eerder beter insetbesluitneming.
Jacques du Toit
“Maksimum oes is nie maksimum wins nie.” Dié eenvoudige, maar kragtige stelling vorm die kern van ’n insiggewende aanbieding deur die grondkundige Gawie du Toit van Faktor2,
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer