‘Sakeman’ vas ná hy lodges glo bedrieg
Verdagte word borgtog geweier
Die bedrogspul word beskryf as 'n berekende poging om verskeie verblyfinstansies in die gasvryheidsektor uit te buit.
Die man wat homself as ’n gerespekteerde sakeman voorgedoen het en glo verantwoordelik is vir onbetaalde rekeninge by verskeie lodges in Rundu, sal vir eers agter tralies bly.Die
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie