SA voortvlugtige ook in Namibië gesoek

Beloning van N$100 000 uitgeloof
Ferdi Visser het verlede jaar uit aanhouding by die Barberton-gevangenis in Mpumalanga ontsnap.
Francoise Steynberg
Namibia Investigating Services (NIS) het bevestig die soektog na die Suid-Afrikaanse voortvlugtige word ook na Namibië uitgebrei.’n Beloning van N$100 000 word uitgeloof aan eni
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer