Leerlingdokter borg geweier ná hy glo op sy eksmeisie skiet
Niemand in voorval beseer
In oënskynlike jaloesie het die beskuldigde na bewering op sy eksmeisie en haar nuwe kêrel geskiet terwyl die twee in haar woonstel was.
Die Ondangwa-landdroshof het Maandag borgtog geweier aan ’n leerlingdokter wat daarvan beskuldig word dat hy in September op sy eksmeisie en haar nuwe kêrel in Oluno geskiet het
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie