NBC-base ‘kry vet(ter) salaristjeks’

Staatsubsidies verkeerd geklassifiseer as toelaes
Ouditeure sê die salarisse wat nie deur die minister goedgekeur is nie, het wette oor staatsondernemings oortree en die lynminister se gesag ondermyn.
Nikanor Nangolo
Bestuurders by die Namibiese Uitsaaikorporasie (NBC) is tot N$750 000 bo die goedgekeurde vergoedingsvlakke betaal, in stryd met die Wet op die Bestuur van Staatsondernemings van 2
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer