Zanté sit die kuns in kookkuns
Die natuur is haar inspirasie
Dié 27-jarige is een van 15 streekfinalis in die S.Pellegrino Young Chef Academy-kompetisie.
Met haar kreatiwiteit en plantkennis poog Zanté Neethling (27) om die storie van inheemse Suid-Afrikaanse plante om die globale etenstafel te vertel.Zanté is aangewys as een van
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie