Seënwense
MOGAMAT SALIE SABAN SKRYF:
Goeie môre vanaf die kaai.
Gryskombers lê laag oor die baai.
Ja-ja dikmis, koud en nat.
Versigtig ry oppi soutpad.
Amen ja Amen, tuis inni kombuis.
‘n Mooi en geseënde dag.
God’s rykste seën en ‘n warm glimlag.
Seënwense vir Palm Sondag.
Goeie môre vanaf die kaai.
Gryskombers lê laag oor die baai.
Ja-ja dikmis, koud en nat.
Versigtig ry oppi soutpad.
Amen ja Amen, tuis inni kombuis.
‘n Mooi en geseënde dag.
God’s rykste seën en ‘n warm glimlag.
Seënwense vir Palm Sondag.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie