Hierdie is ’n ope brief vir padveiligheid
MOGAMAT SALIE SABAN SKRYF:Die LED midlights van die nuwe model Scanias word baie misbruik. Ek het tussen Usakos en Arandis drie Scanias gekry, wat reg van voor die LED-ligte aansit en ’n mens verblind. Dit was drie wit Scanias met vraghouers op. Manne asseblief, moet nie dat ons mekaar se dood veroorsaak op die pad nie.
Baie dankie.
Baie dankie.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie