‘Goeie ding ons is van die dier Agribusdev ontslae’
Wanbestuur, opeenhoping van skuld
Volgens president Netumbo Nandi-Ndaitwah is die ineenstorting van groenskemas wyd gevoel nadat die staatsonderneming Agribusdev dit oorgeneem het.
President Netumbo Nandi-Ndaitwah het die blaam vir die mislukking van staatsbeheerde groenskemas op Agribusdev geplaas en gesê boere het beter gevaar voordat dié entiteit ingebri
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie