Meatco se omset styg met 57% in 2023-’24
Volhoubare markverwante pryse
Gedurende die 2023-'24-boekjaar het Meatco N$964 miljoen aan produsente betaal om primêre produksie van lewende hawe in die nasionale belang van Namibië te beskerm.
Meatco het sy omset gedurende die 2023-’24-boekjaar met 57% verhoog tot N$1,2 miljard teenoor die N$765 miljoen van die vorige jaar.Volgens Meatco se 2023-’24-jaarverslag het d
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie