Kavango-skemaboere ‘verdrink in skuld’

Krag, saad duur
Boere by die Sikondo-groenskema sê sommige het skuld van tot N$800 000, met stygende koste en 'n gebrek aan winste wat hulle kortwiek om tot voedselsekuriteit by te dra.
Phillipus Josef
Mediumskaalboere by die Sikondo-groenskema in Kavango-Wes sê hulle verdrink in skuld.“Daar is sommige van ons wat skuld by handelsbanke het. Ons het opgehoopte skuld van N$700 0
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer